- Jobs
- South Africa
- Free State
- Mantsopa
- English Language Assistant
English Language Assistant jobs in Mantsopa
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Administrasie:Sluitingsdatum:Dinsdag, 18 November 2025:Kern doel van die pos:Die effektiewe en deeglike byhou van Administratiewe dokumente so ook bystand en opleiding aan betrokke bedryfspunte.**Minimum Vereistes:- Graad 12 met Rekeningkunde;- Finansiële Rekeningkunde en of Rekeningkunde kwalifikasie sal as aanbeveing dien- 4-5...
Kerndoel van die pos:Lewer ondersteunende regsdienste en maatskappy sekretariële dienste aan die OVK groep. Minimum Vereistes: - Toegelate prokureur; - 2 jaar na toelating ervaring; - Grondige kennis van: Siviele litigasie, Algemene litigasie en opstel en nagaan van kontrakte; - Goeie ervaring van Hooggeregshof en Landdroshof invorderings sal as ‘n aanbeveling dien; - Grondige kennis van: Die...
Kern doel van die pos:Die effektiewe beplanning en uitvoering van interne oudit opdragte en saamstelling van interne oudit verslae. Minimum Vereistes: - Toepaslike B.Com of B.Com Hons Graad; - 3 jaar ondervinding in die rekeningkunde of oudit bedryf; - Voltooide leerling rekenmeesterskap en SAIPA of SAICA lidmaatskap ‘n sterk aanbeveling; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie -...
Overview My Client and Exclusive Game Lodge in The Waterberg , Limpopo is Seeking management couple or life partners to fill the positions of Reserve Manager and Lodge Manager for this 5-star Lodge. The ± 1750 ha lodge is situated within the Waterberg Biosphere Reserve and is aimed at small (up to 12) groups of international and local guests who want exclusivity and luxury. It provides deluxe...
Store Manager Power Fashion Ladybrand Free State Free State, South Africa Job Description A Store Manager will lead a team of passionate associates in maximizing store sales/turnover, ensuring the stock loss benchmark is maintained and managing the administration of the store. Responsibilities - Manage stock, and control expenses to meet business targets. - Achieve and/or exceed the required...
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor :Toyota:Sluitingsdatum :Vrydag, 11 Oktober 2024:Kern doel van die pos:Winsgewende verkoop van voertuie en om kliënte tevredenheid te verseker.** Minimum Vereistes: - Graad 12; - 3 - 5 jaar ondervinding in verkope, verkieslik in die motor bedryf; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie - en taalvaardighede in...
Kern doel van die pos:Administreer veilingstransaksies en lewer klientediens Minimum Vereistes: - Graad 12 (met wiskunde en rekeningkunde); - 1-2 jaar ondervinding in ‘n veilings en/of administratiewe omgewing; - Vorige ondervinding in kontanthantering; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie menseverhoudinge; - Goeie kommunikasie - en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; - Rekenaarvaardig...
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Internal Legal Services:Sluitingsdatum:Vrydag, 28 Februarie 2025:Kerndoel van die pos:Lewer ondersteunende regsdienste en maatskappy sekretariële dienste aan die OVK groep.** Minimum Vereistes: - Toegelate prokureur; - 2 jaar na toelating ervaring; - Grondige kennis van: Siviele litigasie, Algemene litigasie en opstel en nagaan...
Kern doel van die pos:Gebruikersondersteuning rakende IT netwerke en toerusting, asook die installering en herstel van IT netwerke en toerusting. Minimum Vereistes: - Graad 12 of relevante naskoolse kwalifikasie; - N+ en Netwerk Sekuriteit kwalifikasie; - Molex installasie kursus; - 1-2 jaar relevante ondervinding; - Geldige rybewys. Vaardighede: - Goeie kommunikasie - en taalvaardighede in...
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Permanente:Sektor:Interne Oudit:Sluitingsdatum:Vrydag, 25 April 2025:Kern doel van die pos:Die effektiewe beplanning en uitvoering van interne oudit opdragte en saamstelling van interne oudit verslae.** Minimum Vereistes: - Toepaslike B.Com of B.Com Hons Graad; - 3 jaar ondervinding in die rekeningkunde of oudit bedryf; - Voltooide leerling...
OVK is op soek na jong dinamiese en ambisieuse Junior Regsadviseurs om by die OVK familie aan te sluit op ‘n vastetermyn kontrak van twee jaar. Kandidate sal praktiese blootstelling kry tot die besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons mees suksesvolle spanne en individue saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.Kerndoel van die pos:Lewer ondersteunende...
Kern doel van die posDie instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep.Minimum Vereistes:- ’n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale jaar van sodanige studies of Graad 12 met 3 jaar praktiese ondervinding in IT sagteware ontwikkeling.Vaardighede:- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;- Uitstekende...
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Kontrak:Sektor:Regsdienste / Legal Services:Sluitingsdatum:Maandag, 09 Februarie 2026:OVK is op soek na jong dinamiese en ambisieuse Junior Regsadviseurs om by die OVK familie aan te sluit op ‘n vastetermyn kontrak van twee jaar. Kandidate sal praktiese blootstelling kry tot die besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons mees suksesvolle...
Provinsie: Vrystaat:Stad/Dorp: Ladybrand:Kontrak: Kontrak:Sektor:Inligtingstegnologie:Sluitingsdatum:Maandag, 09 Februarie 2026:Kern doel van die posDie instandhouding en skryf van programme en stelsels vir die OVK Groep.Minimum Vereistes:- ’n Drie jaar tersiêre kwalifikasie in IT Sagteware Ontwikkeling of in die finale jaar van sodanige studies of Graad 12 met 3 jaar praktiese ondervinding in IT...